Bespreking:Ovovivipariteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek wonder of die titel reg is. Ovovivipariteit of Ovivivipariteit? Groete. Anoniem

Het nou net HAT gaan raadpleeg. Ovipaar en Vivipaar... Oesjaar
Ovovivipaar is reg - my vrou se Dierkunde boeke uitgepluk! Oesjaar
Gaaf, dankie!