Bespreking:Panama-verslag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dit moet eerder Panama-dokumente heet, n.a.v. die andertalige Wikipedias en omdat uit die aard van die saak geen verslag ter sprake is nie, maar wel 'n versameling van dokumente. K175 (kontak) 08:50, 15 Julie 2017 (UTC)