Bespreking:Paul Krugerbrug
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Paul Krugerbrug-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Paul Krugerbrug
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verkeerde foto?
[wysig bron]Ek het 'n foto bygevoeg, maar toe ek die koördinate en datum (1891) raadpleeg blyk dit ek is verkeerd. Kan daar moontlik drie Krugerbrûe wees? Een by Standerton, een verder stroomop in die Vaal, en nog een[1] oor die Bivanerivier, tans KZN? Indien so, moet ons 'n dubbelsinnigheidsblad kry (en nog twee artikels). Die eerste twee blyk deur dieselde argitek ontwerp te wees. JMK (kontak) 21:17, 20 Augustus 2024 (UTC)