Bespreking:Perse

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Skuif[wysig bron]

Perse is eintlik die regte naam (Pharos, HAT, AWS 2009), maar ek kry nie Persiërs hierheen geskuif nie. Burgert (kontak) 14:31, 18 September 2018 (UTC)

Uitgevoer Uitgevoer – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:42, 18 September 2018 (UTC)
@Burgert Behr: jy benodig administrateursregte om oor 'n bestaande aanstuur te skuif, want die bestaande bladsy moet geskrap word om plek te maak vir die geskuifde bladsy se wysigingsgeskiedenis. Ek het eintlik gedink jy is reeds administrateur, maar let op jou naam staan nie op die lys nie. Mag ek jou maar nomineer? Dan sal jy in die vervolg onder andere hierdie tipe van verskuiwings kan doen asook ander aktiwiteite waarvoor jy administrateursregte benodig (skrap, versper, esv.) Ek dink jy sal vinnig goedgekeur word. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:45, 18 September 2018 (UTC)