Bespreking:Pierre van Ryneveldpark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Noem[wysig bron]

Volgens Skryf Afrikaans word iemand of iets na iemand "genoem" en daardeur is so iemand vernoem. Byvoorbeeld: Die kind is na haar ouma genoem en sodoende is die ouma vernoem. Morne (kontak) 04:55, 17 Augustus 2013 (UTC)