Bespreking:Port Elizabeth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cscr-featured.svg
Hierdie artikel is deur die gemeenskap geïdentifiseer as een van Wikipedia se spogartikels en het vir die eerste keer tydens week 14 van 2018 op ons voorblad gepryk. Dit beteken egter nie dat die artikel nie verder gewysig kan word nie: voel vry om dit te verbeter of by te werk.

Moet die een foto-onderskrif nie wees Stadsaal nie? Watter raad het ooit in PE vergader? Morne (kontak) 13:20, 26 September 2008 (UTC)

Gewysig. --Voyageur (kontak) 21:14, 26 September 2008 (UTC)