Bespreking:Pretoria FM

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Dié artikel kort darem regtig bronverwysings, veral met subjektiewe uitlatings soos "alom bekend", " ’n besondere hoë peil" en "steeds groeiende gevoel van samehorigheid van volksgenote" asook "Radio Pretoria bly dus trots Afrikaans". Morne (kontak) 08:10, 10 Maart 2012 (UTC)