Bespreking:Redoute

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek kry nie die woord redoute in enige woordeboek nie. Kan iemand help asb? Groete! Oesjaar (kontak) 09:38, 25 Desember 2018 (UTC)

Pharos aanlyn gee redoute en die WAT gee redout of redoute. Burgert (kontak) 12:12, 25 Desember 2018 (UTC)