Bespreking:Reggie Walker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek vermoed die ou het RSA se heel eeste Olimpiese medalje gewen. Kan iemand asb bevestig. Groete. Anoniem

Jy is reg. Rapport 1 Julie 2012 bevestig dit. Oesjaar (kontak) 17:53, 4 Augustus 2012 (UTC)