Bespreking:Rekenaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Klankkaart?[wysig bron]

`n klankkaart is baie skaars in rekenaars, alle moederborde gemaak vir `n huishoudelike rekenaars bevat `n klankkaart.—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 198.54.202.102 gelewer (BesprekingBydraes) .

Wanner laas het iemand `n klankkaart gesien in `n rekenaar?
Amper alle rekenaars het een in ge-bou. Daar is `n niche mark vir enthusiasts vir hoër kwaliteit klank en kaarte met verwerkings eenhyd op die kaart om minder lading op die SVE te sit.
Miskien moet dit weggevat word? of `n nota daarvan maak?—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 198.54.202.102 gelewer (BesprekingBydraes) .

Nog 'n stukkie Nederlands.....[wysig bron]

Is die volgende sin nog Nederlands:Dus gaan ieder informatie (ieder byte) deur die? Groete! Oesjaar (kontak) 08:46, 12 Maart 2016 (UTC)