Bespreking:Rembrandt van Rijn
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rembrandt van Rijn-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rembrandt van Rijn
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
skildenaar of skilder
[wysig bron]Is die woord "skildenaar" nie beste keuse? wat van bloot skilder? Nie dat ek vir Anrie wil bevraagteken nie, ek vra maar net. Dit kan met skuldenaar verwar word. Thermofan (kontak) 06:48, 15 Julie 2013 (UTC)
- Skilder is die korrekte woord. Oesjaar (kontak) 06:50, 15 Julie 2013 (UTC)
- "Skilder" is inderdaad korrek. Die woord kan as 'n selfstandige naamwoord of werkwoord gebruik word. Ek is nie 100% seker oor "skildenaar" nie, dit klink op eerste opslag reg, maar kom glad nie die HAT voor nie. Miskien bietjie ongemaklik naby aan "skuldenaar"? Groete. Frank (kontak) 06:58, 15 Julie 2013 (UTC)