Bespreking:Ringnekpapegaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hoe weet ek wat die geslag is van my ring nek

Jy kan wel by die Nederlandse Wikipedia kyk vir vinnige inligting:

De mannetjes onderscheiden zich door een band die rond de nek roze is en bij de keel zwart. De middelste staartpennen hebben een blauwachtige schijn. Bij het vrouwtje is de band onduidelijk, juvenielen zijn geler en hebben een onduidelijke of zelfs geen band.

Vryelik vertaal: Die mannetjies kan onderskei word deur 'n ring rondom die nek wat pienkerig is en by die keel swart is. Die middelste stertpenne het 'n blouerige skynsel. By die wyfie is die ring onduidelik, en die jong ringnekke is geler en het 'n onduidelike of selfs geen ring nie. Suidpunt (kontak) 19:49, 17 Augustus 2013 (UTC)

Ook by die Duitse Wikipedia:
...Nacken und Rücken zeigen bei ausgewachsenen Männchen je nach Unterart einen mehr oder weniger ausgeprägten Blaustich.
Die nek en rug het by uitgegroeide mannetjies, afhangend van subspesie, in 'n meerdere of mindere mate 'n duidelike blou skakering. Suidpunt (kontak) 19:57, 17 Augustus 2013 (UTC)