Bespreking:Rog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Rog kan ook Batoidea (haaie) wees[wysig bron]

Moet ek eerder rog (haai) onder haaie invul en nie 'n nuwe blad probeer skep nie?

  • Ek dink ons moet rog as 'm dubbelsinnigheid blad skep en dan die ander twee daarin plaas. Dit beteken dat daar 'n Rog (graan) en Rog (vis) artikels moet wees. Groete! Oesjaar (kontak) 06:15, 4 Julie 2019 (UTC)