Bespreking:Rugbywêreldbeker 2015

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek sal later die gemors regmaak, dis nou as niemand my voorspring nie. Groete. Anoniem

Nou ja, dit was toe nie so erg nie. Groete. Anoniem

Benaming[wysig bron]

Gaan dié artikel oor die beker of oor die toernooi? Want as dit oor die toernooi handel, moet die naam wees: Rugbywêreldbekertoernooi 2015. Morne (kontak) 20:21, 6 Oktober 2015 (UTC)