Bespreking:Sebra-humbug

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Hallo Oesjaar!

Dankie vir al jou moeite met die visse. Ek weet darem nie so mooi oor die naam "Sebra-humbug" nie, ons sal seker later 'n beter Afr naam ontdek! Wat is nou weer daai lys van "ontwerpte name" se naam?

Geniet die naweek, --Aliwal2012 (kontak) 08:38, 29 Oktober 2016 (UTC)

"Sebra-humbug" is blykbaar die regte naam.[1][2] Groete. Frank (kontak) 08:41, 29 Oktober 2016 (UTC)
Dit is hoe die Afrikaanse naam op Fishbase voorkom! Groete! Oesjaar (kontak) 11:57, 29 Oktober 2016 (UTC)

Verlag vs verslag![wysig bron]

Frank, ek neem aan jy bedoel Verslag in jou verwysing? Groete! Oesjaar (kontak) 12:04, 29 Oktober 2016 (UTC)

Dis verseker nie "verslag" nie, maar die Duitse "verlag". Jy kan dit met iets soos "uitgewery" vervang, as jy wil. Groete. Frank (kontak) 12:24, 29 Oktober 2016 (UTC)