Bespreking:Seinverwerking

    in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

    Digitale seinverwerking[wysig bron]

    Seinverwerking is die manipulasie van analoog seine in die huidige tyd deur middel van digitale metodes.

    Is hierdie nie net waar vir digitale seinverwerking nie? --Alias 15:48, 12 11 2004 (UTC)

    Wat beteken "in die huidige tyd"? Realtime? Ek glo die Afrikaans daarvoor is intyds. --Alias 15:48, 12 11 2004 (UTC)