Bespreking:Sinodiese dag
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Sinodiese dag-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Sinodiese dag
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Oorsprong van term
[wysig bron]Hi, net 'n vraag oor son-dag. Waar kom hierdie term vandaan? Volgens die Fisikawoordeboek van die SA Akademie van Wetenskap en Kuns [[1]], is die Afrikaanse woord vir 'n solar day 'n sonnedag. ( En 'n solar day is die naam van die Aarde se sinodiese dag) Mag ek dit maar verander? AHB (kontak) 01:03, 10 Januarie 2013 (UTC)
- Ja, asseblief! Daar 'n paar ander dinge wat ook verander moet word. Sien bespreking by Gebruikerbespreking:Swerfvalk#Sinodiese dag. Groete. Anoniem