Bespreking:Skots

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Scots leid[wysig bron]

Nota: Die Skotse Wikipedia (sco:) praat van Scots leid. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:10, 14 Desember 2016 (UTC)

Scots leid = Skotse taal. Dit kan ewewel Scots genoem word. Daar is so veel ander trefwoorde wat met "Scots..." begin dat hulle vir daardie artikelnaam gekies het. Groete --Voyageur (kontak) 19:54, 14 Desember 2016 (UTC)