Bespreking:Skotsman
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Skotsman-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Skotsman
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ek gaan hierdie bladsy skuif na Skotsman omrede die naam Floryn eerstens uit Rosenthal, 1967, kom en tweedens ek dink dit 'n streeksnaam is. Geen ander bron gebruik Floryn vir die spesie nie. Skotsman is die meer bekende Afr naam vir die vis. In orde so?? Oesjaar
- Gaan gerus voort, ons lys net Floryn as 'n sinoniem. Groete. Anoniem
Begin 'n bespreking oor Skotsman
Besprekingsbladsye is waar mense bespreek hoe om inhoud op Wikipedia die beste te maak as wat dit kan wees. Jy kan hierdie bladsy gebruik om 'n bespreking met ander te begin oor hoe om Skotsman te verbeter.