Bespreking:Son

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wil graag inligting kry oor die Son vir skool-projek.

Baie dankie Gerda Kotze

Ongelukkig het ons nog nie 'n blad in Afrikaans nie Gerda. As jy Engels of Nederlands kan lees, sien gerus en:sun of nl:zon

Jcwf 13:33, 8 Apr 2005 (UTC)

???=[wysig bron]

Energie van die son - in die vorm van insolasie van sonlig - Wat sou dit beteken? --RAM 16:15, 5 Februarie 2008 (UTC)