Bespreking:Soutkop
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Soutkop-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Soutkop
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Piedmond
[wysig bron]Ek weet nie wat 'n "piedmond" is nie. Kan iemand help asb? Groete. Anoniem
- Die vraag was nog altyd in my agterkop. Ek kon in geen woordeboek die woord "piedmond" kry nie. Ek het wel iewers in Google die woord gekry maar dit hou verband met gletsers. Ek dink in die artikel se verband mat dit "basis" wees. Oesjaar.
- Weet jy dalk waar die woord vandaan kom, sodat ons die konteks kan opkyk? Groete. Anoniem
Foto
[wysig bron]Is die soutkop? Ek sien die fotograaf verwys daarna as "JAGUARS ROCK".