Bespreking:Speke se skarnierskilpad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Is die skilpad se naam reg? Engels is Bell's hinge-back tortoise en my boek praat van Bell se skarnierskilpad. Groete. Frank (kontak) 07:17, 29 Augustus 2015 (UTC)

Dit is presies wat my bron sê! Groete! Oesjaar (kontak) 06:37, 30 Augustus 2015 (UTC)