Bespreking:Suid-Afrikaanse siviele ordes en dekorasies: 2002-

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Baobab (kremetart)[wysig bron]

Ek sien daar word spesifiek van die orde van die 'Baobab' gepraat (met 'kremetart' dan in hakkies). Hoekom? Is dit die titel se amptelike naam in Afrikaans? Sovêr as wat ek weet is 'Baobab' nie 'n Afrikaanse woord nie...