Bespreking:Suidelike Nederlande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Alles OK—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 90.186.156.93 (BesprekingBydraes) gelewer.

Naam[wysig bron]

Ek is nie seker of mens hierdie naam met 'n koppelteken moet skryf nie. — Adriaan (SB) 17:42, 26 Desember 2007 (UTC)
Ek is geneig om saam te stem. Kom ons gee so 'n rukkie - Laurens het moontlik die koppeltekenvorm met 'n rede gekies toe hy die artikel geskep het. Anrie 17:55, 26 Desember 2007 (UTC)
Oukei. — Adriaan (SB) 18:03, 26 Desember 2007 (UTC)
Ek kon toe nie 'n goeie rede onthou nie en 'n vinnige google soektog dui ook op Suidelike Nederlande sonder die koppelteken. laurens 05:38, 27 Desember 2007 (UTC)
Oukei dankie Laurens :) — Adriaan (SB) 09:29, 27 Desember 2007 (UTC)