Bespreking:Super Audio CD

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Kan die titel vertaal word? — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:23, 25 Mei 2009 (UTC)

Ek sien jou kommentaar nou eers. Die titel kan, maar hoef nie vertaal te word nie. Die meeste oudiospelers, wat die voordele van die klankformaat hoorbaar kan maak, was en is buite die finansiële bereik van gewone verbruikers. So het die term ook nooit die algemene woordeskat binnegedring nie. Daarnaas is dit 'n handelsmerk. --Voyageur (kontak) 23:37, 19 Maart 2017 (UTC)