Bespreking:Telefoonseks

    in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

    Hier word geen bronne of verwysings genoem nie, watter navorsing bestaan daar ter stawing van die voordele en nadele genoem :). Aangesien wikipedia volgens beleid nie 'n bron van oorspronklike navorsing is nie kan die skrywer ook nie sy persoonlike ervaringe aanhaal nie! ;) --RM 10:38, 12 September 2007 (UTC)Beantwoord[antwoord]