Bespreking:Thomas More

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Party van ons artikels verwys na hom as Thomas Moore. Wat is reg? Groete! Oesjaar (kontak) 15:28, 22 April 2016 (UTC)

Thomas Moore (28 Mei 1779 – 25 Februarie 1852) is 'n Ierse digter. Thomas More is die filosoof.Sobaka (kontak) 18:11, 22 April 2016 (UTC)