Bespreking:Tydperk van Westerse klassieke harmonie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Titel[wysig bron]

Hierdie titel is gekies na aanleiding van ’n e-posgesprek met dr Maria Smit, die redakteur van Pharos se Musiekwoordeboek. Ek kon nêrens ’n vertaling daarvoor kry nie, en na dr Smit se mening is dit ook ’n Amerikaanse vorming.-EvZ (kontak) 09:34, 23 Augustus 2016 (UTC)