Bespreking:Umhlanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Is die dorp se naam Umhlanga of Umhlanga Rocks? Groete. Anoniem

Al drie my bronne gebruik Umhlanga Rocks. Miskien word Umhlanga net as 'n verkorte weergawe gebruik? Oesjaar.
Kyk asb na die Ingelse artikel. Dit klink of Umhlanga Rocks 'n voorstad of deel van Umhlanga is.
Mapstudio 2010: uMhlanga. Ek kyk nooit na die Engels nie. Neem die besluit. Oesjaar

Ligtoring of vuurtoring?? Oesjaar

Beide volgens my HAT. Groete. Anoniem