Bespreking:Uraanverryking

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

geëkstraheer, moet dit nie eerder onttrek wees nie? Groete! Oesjaar (kontak) 11:55, 23 Februarie 2016 (UTC)[reply]

In sommige fisika- en chemievelde word die term ekstraksie/ekstraheer as vaktaal gebruik. Waar ek werk word daar byvoorbeeld van injeksie en ekstraksie gepraat as daar na die inskiet en ontrekking van partikelbundels in 'n versneller verwys word. Maar ek weet nie of dit ook die geval by uraanverryking is nie, veral as die chemiese ontrekking van 'n stof bedoel word nie. Ek sou raai dat die terme ekstraksie en ontrekking alby korrek sou wees hierso. Maar ek sou geëkstraheer behou, miskien net omdat dit so uitsonderlike lelike woord is. AHB (kontak) 12:37, 23 Februarie 2016 (UTC)[reply]