Bespreking:Voortrekkers (organisasie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Skakels[wysig bron]

Is dit heeltemal gepas om skakels na spesifieke takke van die Voortrekkers hier aan te hou? As daar nie beswaar is nie, sal ek dit graag verwyder wil hê. --Alias 20:56, 15 November 2005 (UTC)

Ek stem saam. Danielm 07:22, 16 November 2005 (UTC)
Ek het ook nie beswaar nie aangesien al die blaai vanaf die organisasie se hoofblad bereik kan word as die leser sou wou. --RM 11:32, 16 November 2005 (UTC)

Kopiereg[wysig bron]

Toestemming van die kopiereghouers? Hulle webblad sê: Alle regte voorbehou. --Alias 13:53, 18 November 2005 (UTC)

165.255.154.177 se wysigings[wysig bron]

Anoniem 165.255.154.177 het groot veranderings gemaak, maar het die bestaande teks verwyder. Kan iemand asseblief dit opruim? Ek wil dit nie net terugrol nie, maar ek wil die ou teks terug sit, en nie nuwe behou. Groete Rooiratel (kontak) 10:53, 17 Augustus 2018 (UTC)

Ek moes dit terugrol, want dis plagiaat! Dis summier van die webwerf gekopieer. Suidpunt (kontak) 11:02, 17 Augustus 2018 (UTC)
Dankie julle, dis reg so! --Aliwal2012 (kontak) 12:10, 17 Augustus 2018 (UTC)