Gaan na inhoud

Bespreking:Warmlugenjin

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Titel[wysig bron]

Ek dink hierdie artikel moet eerder Buitebrandmotors heet. Groete! Oesjaar (kontak) 11:39, 11 Oktober 2019 (UTC)[antwoord]

Al die ander wiki's met die artikel (behalwe Arabies) is Germaanse tale, en noem dit iets soos "warmlugenjin". Hoekom is Afrikaans anders? Of is "Buitebrandmotor" die amptelike naam van so tipe motor? As ek op die internet soek vind ek altwee terme. - Rooiratel (kontak) 05:30, 14 Oktober 2019 (UTC)[antwoord]