Bespreking:Watersnoodramp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Watersnood[wysig bron]

Hoekom dink ek aan 'n watersnood as 'n tekort aan water. Die HAT is tog duidelik, watersnood = oorstroming. Ah, waternood vs. watersnood! Groete. Frank (kontak) 06:15, 3 Februarie 2016 (UTC)