Bespreking:Wortel (groente)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam vir nuwe artikel[wysig bron]

Dagsê, Ek wil graag 'n artikel skep onder die naam "Wortel" maar waar ek verwys na wortels van plante. Kan ek dit "Wortelstelsel" noem?Elana Barker (kontak) 12:50, 25 September 2019 (UTC)

Dagsê Elana, wat van Wortel (plante)? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 13:02, 25 September 2019 (UTC)