Bespreking:Yster-60

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Jaap: dit is hier op aarde lank uitgestorwe. Myns insiens kan iets wat nie geleef het nie, nie uitsterf nie. Moet dit nie verdwyn wees nie? Groete! Oesjaar (kontak) 20:01, 12 Julie 2018 (UTC)

Is dit so? Volgens die HAT word dit ook vir goeters as boedel, taal en plase gebruik. Jcwf (kontak) 20:25, 12 Julie 2018 (UTC)