Bespreking:Zaosie, Wit-Rusland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hoekom die Poolse spelling gebruik? Winston (kontak) 17:52, 19 November 2016 (UTC)

Moontlik omdat Voyageur dit uit Pools vertaal het. Wat moet dit wees? Groete. Frank (kontak) 19:08, 19 November 2016 (UTC)
Die Belarussiese spelling is Zawosse. Winston (kontak) 19:51, 19 November 2016 (UTC)