Bespreking:Zeesen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Zeesen of Reichs-Rundfunk-Gesellschaft[wysig bron]

Handel hierdie artikel oor die stadsdeel de:Zeesen van Königs Wusterhausen suidoos van Berlyn of oor die de:Reichs-Rundfunk-Gesellschaft met sy setel in Berlyn en radiostasies ooral in Nazi-Duitsland? Ek dink dis die eerste. Andersins moet ons dit skuif. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:00, 28 Oktober 2016 (UTC)