Bestek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die bestek (Engels: "range") van iets is gewoonlik die grense waarin iets bedryf. Dit kan na die volgende verwys:

Statistiek[wysig | wysig bron]

In statistiek is die bestek van data die verskil tussen die hoogste en laagste waarde in 'n stel data.

Projekbestuur[wysig | wysig bron]

In 'n projek is die werksbestek (Engels="scope of work") die afbakening van die werk wat gedoen moet word.