Betlehem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bethlehem, Palestina)
Spring na: navigasie, soek
Betlehem
بيت لحم‎
בית לחם
Kerk van die geboorte
Kerk van die geboorte
Ligging van Betlehem op 'n kaart (Palestynse Grondgebiede)
Betlehem
Betlehem
Koördinate: 31°42′11″N 35°11′44″O / 31.70306°N 35.19556°O / 31.70306; 35.19556Koördinate: 31°42′11″N 35°11′44″O / 31.70306°N 35.19556°O / 31.70306; 35.19556
Land Vlag van Staat Palestina Palestynse Owerheid
Gebied Wesoewer
Gouvernement Betlehem
Regering
 - Burgemeester Vera Baboun
Bevolking (2007)
 - Dorp 25 266
Webwerf: bethlehem-city.org

Betlehem (Arabies: ‏بيت لحم‎ Bait Lahm, Hebreeus: בית לחם Bet Lechem) is 'n stad in die Wesoewer van die Staat van Palestina. Die stad is geleë net suid van die Israeliese hoofstad Jerusalem en is veral bekend as geboorteplek van Jesus van Nasaret. Daarom is die stad een van die belangrikste Christelike pelgrimstogte ter wêreld. Betlehem het 'n bevolking van 25 266 in 2007 gehad.