Betsy Drake

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Betsy Drake
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1948–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betsy Drake (11 September 1923 – 27 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Every Girl Should Be Married (1948), The Second Woman (1950), Room for One More (1952), en Clarence, the Cross-Eyed Lion (1965).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1948: Every Girl Should Be Married
  • 1949: Dancing in the Dark
  • 1950: The Second Woman
  • 1950: Pretty Baby
  • 1952: Room for One More
  • 1957: Will Success Spoil Rock Hunter?
  • 1958: Houseboat
  • 1958: Intent to Kill
  • 1958: Next to No Time
  • 1965: Clarence, the Cross-Eyed Lion

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]