Betty Hutton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Betty Hutton
Geboortenaam Elizabeth June Thornburg
Geboorte (1921-02-26)26 Februarie 1921
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 11 Maart 2007 (op 86)
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1938–1983
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Betty Hutton (26 Februarie 1921 – 11 Maart 2007) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Miracle of Morgan's Creek (1943), The Stork Club (1945), Annie Get Your Gun (1950), en The Greatest Show on Earth (1952).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1942: The Fleet's In
  • 1943: The Miracle of Morgan's Creek
  • 1943: Happy Go Lucky
  • 1943: Let's Face It
  • 1944: And the Angels Sing
  • 1944: Here Come the Waves
  • 1945: The Stork Club
  • 1945: Duffy's Tavern
  • 1945: Incendiary Blonde
  • 1946: Cross My Heart
  • 1947: The Perils of Pauline
  • 1948: Dream Girl
  • 1949: Red, Hot and Blue
  • 1950: Annie Get Your Gun
  • 1950: Let's Dance
  • 1952: The Greatest Show on Earth
  • 1952: Somebody Loves Me
  • 1957: Spring Reunion

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: The Betty Hutton Show

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1954: Satins and Spurs
  • 1963: The World's Greatest Showman: The Legend of Cecil B. DeMille
  • 1983: Juke Box Saturday Night

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]