Bill Burr

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bill Burr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Burr in Julie 2018

Geboortenaam William Frederic Burr
Geboorte 10 Junie 1968 (1968-06-10) (51 jaar oud)
Canton, Massachusetts, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Nia Hill
Kinders 1
Beroep(e) Komediant, akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Webwerf www.billburr.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Burr (gebore 10 Junie 1968) is 'n Amerikaanse komediant, akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Date Night (2010) en Stand Up Guys (2012), en in die televisiereekse Breaking Bad (2008) en F Is for Family (2015).

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

William Frederic Burr[1] was gebore op 10 Junie 1968,[2] in Canton, Massachusetts.[3] Die seun van verpleegster Linda Ann (née Wigent) en tandarts Robert Edmund Burr.[4]

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Burr se loopbaan het in 1992 begin.[5] Hy het verhuis na New York Stad in 1995.[2] Vanaf Mei 2007, het Burr 'n weeklikse uur potgooi.

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Burr het getrou met vervaardiger, regisseur en draaiboekskrywer Nia Hill in 2013.[6]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Thirteen or Bust
  • 2010: Date Night
  • 2012: Stand Up Guys
  • 2017: I Am Sam Kinison
  • 2018: Oh, Rick!
  • 2018: Voulez-vous rire avec moi ce soir?
  • 2019: John Pinette: I Go Now
  • The Opening Act

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Townies
  • 2002: Comic Remix
  • 2004: Shorties Watchin' Shorties
  • 2005: One Night Stand
  • 2008: Breaking Bad
  • 2008: Down and Dirty with Jim Norton
  • 2009: Top Story! Weekly
  • 2011: Dave's Old Porn
  • 2013: The Art Of
  • 2013: Dom Irrera Live
  • 2015: F Is for Family
  • 2017: Fear(Less) with Tim Ferriss
  • 2017: The Jim Jefferies Show

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Comics Come Home 2
  • 2007: Playing Chicken
  • 2008: Purgatory
  • 2009: The Burr Effect
  • 2010: Untitled Burr and Hart Project
  • 2011: Give It Up for Greg Giraldo
  • 2015: Pariah
  • 2018: Relationships Just for Laughs

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2010: Date Night: Disaster Dates
  • 2012: Bill Burr: You People Are All the Same.
  • 2015: Shades of Gray: Making Black or White

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Mohr, Jay (Feb 24, 2013). Mohr Stories with Bill Burr #1. Mohr Stories. Onderhoud met Mohr Jay. Besoek op Desember 23, 2015.
  2. 2,0 2,1 Bill Burr - Biography. about.com.
  3. Sullivan, James (Mei 10, 2015). "Bill Burr pulls no punches at Wilbur". The Boston Globe.
  4. McManus, Brian (Februarie 19, 2018). "Bill (Burr) of Rights". etcnepal.
  5. Dom Irrera Live from The Laugh Factory with Bill Burr. URL besoek op Julie 25, 2013.
  6. Richardson, Jay (Desember 2, 2013). "Bill Burr: Breaking out of stereotype". The Scotsman. Scotland. Geargiveer vanaf die oorspronklike op Maart 22, 2016. Besoek op Februarie 5, 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]