Bill McCutcheon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bill McCutcheon
Geboortenaam James William McCutcheon
Geboorte (1924-05-23)23 Mei 1924
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 9 Januarie 2002 (op 77)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1941–1992, 2000-2002
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill McCutcheon (23 Mei 1924 – 9 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Santa Claus Conquers the Martians (1964), Family Business (1989), Steel Magnolias (1989), en Mr. Destiny (1990).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1964: Santa Claus Conquers the Martians
  • 1989: Family Business
  • 1989: Steel Magnolias
  • 1990: Mr. Destiny
  • 1990: Tune in Tomorrow...

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1964: Mister Mayor
  • 1968: The Dom DeLuise Show
  • 1976: Ball Four

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]