Bill Milner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bill Milner
Geboortenaam William Henry Milner
Geboorte 4 Maart 1995 (1995-03-04) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Milner (gebore 4 Maart 1995) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Son of Rambow (2007), Is Anybody There? (2008), X-Men: First Class (2011), en Anthropoid (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Son of Rambow
  • 2008: Is Anybody There?
  • 2011: X-Men: First Class
  • 2016: Anthropoid
  • 2017: iBoy
  • The Understudy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Who Killed Mrs De Ropp?
  • 2009: Skellig: The Owl Man

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: The Making of 'Son of Rambow'
  • 2012: Tame Impala: Mind Mischief

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]