Bill Ratner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bill Ratner
Geboorte 25 Februarie 1947 (1947-02-25) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bill Ratner (gebore 25 Februarie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse G.I. Joe (1985) en Community (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • Potential

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1985: G.I. Joe
  • 1993: Modern Marvels
  • 2002: Secret Passages
  • 2005: THS Investigates
  • 2006: Conspiracy Files
  • 2007: Inside
  • 2009: Community
  • 2010: I (Almost) Got Away with It
  • 2011: Behind Mansion Walls
  • 2011: Air Disasters
  • 2014: I (Almost) Got Away with It: What Would Kenda Do?
  • 2018: Dead of Night

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: The Turkey Caper
  • 1995: The Last Days of World War II
  • 1998: The Berlin Airlift: First Battle of the Cold War
  • 1999: Mt. Everest: The Fatal Climb
  • 2008: D-Day: The True Story of Omaha Beach
  • 2011: Spotlight Disney: A Soundsational Season at the Disneyland Resort

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]