Billy Chapin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Billy Chapin
Geboortenaam William McClellan Chapin
Geboorte (1943-12-28)28 Desember 1943
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 Desember 2016 (op 72)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1944–1959
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billy Chapin (28 Desember 1943 – 2 Desember 2016) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tobor the Great (1954), Naked Alibi (1954), Violent Saturday (1955), en The Night of the Hunter (1955).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1953: The Kid from Left Field
  • 1954: Tobor the Great
  • 1954: Naked Alibi
  • 1955: Violent Saturday
  • 1955: The Night of the Hunter
  • 1956: Tension at Table Rock

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]