Billy Van Zandt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Billy Van Zandt
Billy Van Zandt, NYC, 2006.jpg
Gebore13 Desember 1957 (1957-12-13) (63 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepVervaardiger, skrywer, en akteur
Kinders2

Billy Van Zandt (gebore 13 Desember 1957) is 'n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jaws 2 (1978) en in die televisiereekse Newhart (1982), Martin (1992), en The Hughleys (1998).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: Jaws 2
  • 1999: A Wake in Providence

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1982: Newhart
  • 1992: Martin
  • 1993: Daddy Dearest
  • 1998: The Hughleys

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1990: I Love Lucy: The Very First Show
  • 1997: Heaven Will Wait
  • 2009: Jack and Janet Save the Planet

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]