Bin Bunluerit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bin Bunluerit
Geboorte 27 Mei 1963 (1963-05-27) (57 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bin Bunluerit (gebore 27 Mei 1963) is 'n Thaise regisseur, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bang Rajan (2000), Alexander (2004), The Troop of Ghost (2004), en Panya Raenu 3 Rupu Rupee (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: Cannibal Mercenary 2
  • 1990: The Spidey Satan
  • 1993: Devil's War
  • 2000: Bang Rajan
  • 2002: Phra apai mani
  • 2002: Demonic Beauty
  • 2003: The Elephant Boy
  • 2004: Alexander
  • 2004: The Troop of Ghost
  • 2004: The Elephant Boy 2
  • 2005: In the Name of the Tiger
  • 2010: The Samurai of Ayothaya
  • 2011: Panya Raenu
  • 2012: Panya Raenu 2
  • 2013: Panya Raenu 3 Rupu Rupee
  • 2014: Panya Raenu 4
  • 2016: The Dwarves Must Be Crazy
  • 2017: Thong Dee Fun Khao

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]