Biogenese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Wet van biogenese is deur Pasteur en Virchow daar gestel. Dit sê dat alle selle afkomstig is van ander selle – omni cellules e cellules. Lewende organismes ontstaan vanuit ander soortgelyke lewende organismes (soort gee oorsprong aan soort) en kan nooit vanuit nie-lewende materiaal ontstaan nie.

Kyk ook[wysig | wysig bron]