Bleek soldaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bleek soldaat
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beryciformes
Familie: Holocentridae
Genus: Myripristis
Spesie: M. botche
Binomiale naam
Myripristis botche
Cuvier, 1829

Die Bleek soldaat (Myripristis botche) is 'n vis wat in die westelike Stille Oseaan en wydverspreid in die Indiese Oseaan voorkom, ook aan die ooskus van Afrika tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Pale soldier.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 30cm lank en is silwer-wit van kleur met groot skubbe wat rooi rante het. Die kop, stertvin, agterste dorsale vin en anale vinne is donkerooi met wit rante en swart punte. Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 25m diep is. Hulle leef in groepies saam naby die ingang tot hulle skuiling gedurende die dag. Hulle vreet skaaldiere en larwes snags.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]